Home » n Tweede kans om jou lief te hê by Robin Lee Hatcher
n Tweede kans om jou lief te hê Robin Lee Hatcher

n Tweede kans om jou lief te hê

Robin Lee Hatcher

Published
ISBN : 9780796306012
Paperback
271 pages
Enter the sum

 About the Book 

Wanneer die beroemde Drikus Serfontein terugkom Kaapstad toe, krap die plaaslike skoonheid wat ook sy universiteitsmeisie was, sy wereld deurmekaar met die openbaring dat hy n pa is! Kan die groot liefde uit sy tuisdorp en sy nuutgevonde dogterMoreWanneer die beroemde Drikus Serfontein terugkom Kaapstad toe, krap die plaaslike skoonheid wat ook sy universiteitsmeisie was, sy wereld deurmekaar met die openbaring dat hy n pa is! Kan die groot liefde uit sy tuisdorp en sy nuutgevonde dogter aanpas in die Johannesburgse omgewing wat nou Drikus se tuiste is? Net die tyd sal leer of dit vir hom moontlik is om die lewe wat hulle saam moes gehad het, terug te eis - asook die gesin wat hy nou eers leer koester.